HOEKOM AFRIKANERGESKIEDENIS?

Jy is al moedeloos gesoek oor inligting van Piet Retief of ‘n foto van hom of dalk is jy nuuskierig oor die eerste radio-uitsendings. Nou kan jy al die inligting gratis lees en in die gemak van jou uitskopstoel. Gebruik die inligting vir jou volgende skooltaak of vertel vir jou kleinkinders van hulle voorvaders.

WAT’S NUUT?

  • EWOLD VAN BERGEN (1929-2024)

  • FRITS GAUM (1940-2024)

  • ANDRÉ SCHOLTZ (1945-2024)

  • PAUL LÜCKHOFF (1953-2024)

Hoekom het die FAK donasies nodig?

Die FAK is die oudste Afrikaanse kultuurorganisasie in Suid-Afrika en bied sedert 1929 ’n tuiste vir alles-Afrikaans.

Ons het jou ondersteuning nodig om die Afrikaanse taal, kultuur en geskiedenis te bevorder en te bewaar vir die toekoms.

Waarheen gaan die geld?

Die bydraes van ons vriende word
aangewend om projekte aan te bied om ons Afrikanererfenis uit te brei, soos bv.

• Skool-, erfenis- en gemeenskapsprojekte
• Om nuwe Afrikanerbeelde op te rig
• FAK toekennings aan ikone te oorhandig

Hoe kan jy betrokke raak?

Sluit aan as ’n vriend van die FAK, en help ons om Afrikanererfenis te beskerm en bewaar.

Voltooi die vorm, waarna ons jou sal skakel.  Sou jy verkies om nie deur ons gekontak te word nie, kan jy hier klik om ‘n vorm af te laai
en te stuur na mariaan@kultuurtuiste.org.za