About Annelie du Toit

This author has not yet filled in any details.
So far Annelie du Toit has created 579 blog entries.
14 12, 2023

ORANJERIVIERSTASIE-KONSENTRASIEKAMP

2024-02-27T08:55:09+02:00

ORANJERIVIERSTASIE-KONSENTRASIEKAMP Ligging: Op die plaas Doornbult, distrik Hopetown Koördinate: -29.6788891,24.2049271 Hierdie kamp het bestaan van April 1901 tot November 1902 met ongeveer 238 sterftes. Die eerste terrein was in ’n holte sonder dreinering en die nuwe kamp moes verder suid,

ORANJERIVIERSTASIE-KONSENTRASIEKAMP2024-02-27T08:55:09+02:00
14 12, 2023

COLENSO-KONSENTRASIEKAMP

2025-04-23T10:29:30+02:00

COLENSO-KONSENTRASIEKAMP Ligging: Terrein van die Slag van Colenso Koördinate: -28.7498019,29.7970802 Die konsentrasiekamp by Colenso het net ses weke lank bestaan. Die kamp is in 22 Februarie 1902 opgerig as ’n noodmaatreël om mense van die Pietersburg-kamp te huisves nadat genl.

COLENSO-KONSENTRASIEKAMP2025-04-23T10:29:30+02:00
14 12, 2023

BRANDFORT-KONSENTRASIEKAMP

2025-04-23T10:27:46+02:00

BRANDFORT-KONSENTRASIEKAMP Ligging: Keeromstraat, Brandfort Koördinate: -28.7034276,26.470774 Die Brandfort-konsentrasiekamp het in Januarie 1901 ontstaan en die tweehonderd aanvanklike inwoners was hoofsaaklik van Bultfontein en Hoopstad afkomstig. Op daardie stadium was die meeste Boeregesinne deur die dorp versprei of hulle het in

BRANDFORT-KONSENTRASIEKAMP2025-04-23T10:27:46+02:00
14 12, 2023

BLOEMFONTEIN-KONSENTRASIEKAMP

2024-02-27T08:58:17+02:00

BLOEMFONTEIN Ligging: Pres. Brand begraafplaas, Presidentstraat, Oranjesig Koördinate: -29.1255468,26.2162793 Ligging: Memorium begraafplaas, De la Reylaan, Bloemfontein Koördinate: -29.1461783,26.206193 Een van die grootste konsentrasiekampe tydens die Anglo-Boereoorlog is in Bloemfontein opgerig; dit was die eerste een en het baie van die

BLOEMFONTEIN-KONSENTRASIEKAMP2024-02-27T08:58:17+02:00
14 12, 2023

BETHULIE-KONSENTRASIEKAMP

2025-04-23T10:23:26+02:00

BETHULIE-KONSENTRASIEKAMP Ligging: Nuwe terrein, op dorpsgronde, Bethulie Koördinate: -30.48475,25.999222 Die Bethulie-konsentrasiekamp het op 22 April 1901 ontstaan nadat die burgerlike administrasie die bestuur van die kampe oorgeneem het. Die kamp is gestig om die bevolking van die kamp by Springfontein

BETHULIE-KONSENTRASIEKAMP2025-04-23T10:23:26+02:00
14 12, 2023

BELFAST-KONSENTRASIEKAMP

2024-02-27T09:04:27+02:00

BELFAST-KONSENTRASIEKAMP Ligging: Grondpad, Scheeperstraat Koördinate: -25.4746263,29.545845 Belfast is een van die latere kampe wat in Februarie 1901 deur die burgerlike administrasie en nie die weermag nie geopen is. Dit was nie maklik om hierdie kamp te administreer nie, want dit

BELFAST-KONSENTRASIEKAMP2024-02-27T09:04:27+02:00
14 12, 2023

BARBERTON-KONSENTRASIEKAMP

2025-04-23T10:20:18+02:00

BARBERTON-KONSENTRASIEKAMP Ligging: Munisipale begraafplaas, Gospelstraat Koördinate: -25.777556,31.0448673 Die Barberton-konsentrasiekamp is in Februarie 1901 geopen maar het stadig gegroei. Teen die einde van Augustus daardie jaar was daar net 2000 inwoners, heelwat minder as dié van ander kampe. Die kamp was

BARBERTON-KONSENTRASIEKAMP2025-04-23T10:20:18+02:00
13 12, 2023

BALMORAL-KONSENTRASIEKAMP

2025-04-23T10:18:12+02:00

BALMORAL-KONSENTRASIEKAMP Ligging: Op die plaas Eensaamheid langs die Witbank-snelweg Koördinate: -25.867611,28.96725 Die Balmoral-konsentrasiekamp het relatief laat in die Anglo-Boereoorlog ontstaan; dit het op 25 Junie 1901 tot stand gekom en is ’n week later in gebruik geneem. Die kamp is

BALMORAL-KONSENTRASIEKAMP2025-04-23T10:18:12+02:00
12 12, 2023

ALIWAL-NOORD-KONSENTRASIEKAMP

2025-04-23T10:15:10+02:00

ALIWAL-NOORD-KONSENTRASIEKAMP Ligging: Naby Aliwal-Noord Hoërskool, Somersetstraat Koördinate: -30.704583,26.708472 Die konsentrasiekamp op Aliwal-Noord is Januarie 1901 geopen. Die meeste inwoners van hierdie kamp was van Rouxville, Zastron en Smithfield in die Vrystaat afkomstig. Die water van die kamp is met emmers

ALIWAL-NOORD-KONSENTRASIEKAMP2025-04-23T10:15:10+02:00
20 11, 2023

“HET ZIEKENHUIS”, RIVIERSONDEREND

2025-04-29T12:26:19+02:00

“HET ZIEKENHUIS”, RIVIERSONDEREND Vanaf Caledon loop die nasionale pad oor die uitlopers van die Swartberg tot in die pragtige, vredige Vallei van die Riviersonderend, vroeër Zoete Melks Valley. In vervange se dae het die pad veel nader aan die rivier

“HET ZIEKENHUIS”, RIVIERSONDEREND2025-04-29T12:26:19+02:00
Go to Top