About chrisnaag

This author has not yet filled in any details.
So far chrisnaag has created 972 blog entries.
25 09, 2025

VOORTREKKERKAMP, CONGELLA

2025-09-25T14:42:53+02:00

DIE VOORTREKKERKAMP, CONGELLA O​p die mees westelike bog van die Baai van Natal, ongeveer ’n kilometer vanaf die Ou Fort op die Suidkus-pad, is Congella geleë. Voor die koms van die blanke het die Zoeloe-opperhoof, Tsjaka, hier ’n kraal met dié

VOORTREKKERKAMP, CONGELLA2025-09-25T14:42:53+02:00
25 09, 2025

RHODES SE HUIS, LION’S KLOOF, IXOPO

2025-09-25T14:18:34+02:00

RHODES SE HUIS, LION’S KLOOF, IXOPO Sestien km suid van Richmond gaan die pad na Ixopo oor die Umkomaas, en hier ongeveer tien km oos van die pad op die plaas Touraine in ’n diep vallei was die eerste huis van

RHODES SE HUIS, LION’S KLOOF, IXOPO2025-09-25T14:18:34+02:00
25 09, 2025

OU ST. THOMASKERK

2025-09-25T14:09:25+02:00

OU ST. THOMASKERK Op die Berea ten weste van Sentraal-Durban, hoog aan Ridgeweg, is hierdie kerkie geleë, wat so onafskeidbaar met die eerste sendingwerk in Natal verbonde is. Allen Gardiner, ’n vroeëre skeepskaptein het in 1835 na Natal gegaan om sendingwerk

OU ST. THOMASKERK2025-09-25T14:09:25+02:00
25 09, 2025

OU FORT EN BEGRAAFPLAAS, DURBAN

2025-09-25T14:02:02+02:00

OU FORT EN BEGRAAFPLAAS, DURBAN In die hartjie van Durban aan Umgeniweg net agter die poskantoor is hierdie ou hoogs interessante fort en begraafplaas geleë. Aan die begin van 1837 het die Voortrekkers oor die Drakensberg Natal binnegetrek. Die Kaapse

OU FORT EN BEGRAAFPLAAS, DURBAN2025-09-25T14:02:02+02:00
25 09, 2025

DR. NEWTON ADAMS SE SENDINGPOS, AMANZIMTOTI

2025-09-25T10:52:19+02:00

DR. NEWTON ADAMS SE SENDINGPOS, AMANZIMTOTI Goed 27 km suid van Durban aan die Suidkuspad is die strandoord Amanzimtoti geleë. Grensende daaraan is die Sendingreserwe Amanzimtoti waarop die sendingstasie van dr. Newton Adams in 1847 gestig is. In 1835 het die

DR. NEWTON ADAMS SE SENDINGPOS, AMANZIMTOTI2025-09-25T10:52:19+02:00
25 09, 2025

DIE NATALSE SETLAARSMUSEUM (OU HUISMUSEUM)

2025-09-25T10:53:57+02:00

DIE NATALSE SETLAARSMUSEUM (OU HUISMUSEUM) Aan St. Andrewstraat, ’n kort straatjie hoog op aan die Baai en die Albert-park, is die Natalse Setlaarsmuseum, ook as die Ou Huismuseum bekend, geleë. Die grond waarop hierdie museum geleë is, het oorspronklik vanaf

DIE NATALSE SETLAARSMUSEUM (OU HUISMUSEUM)2025-09-25T10:53:57+02:00
25 09, 2025

LINDLEY SE SENDINGPOS, INANDA

2025-09-25T10:56:31+02:00

LINDLEY SE SENDINGPOS, INANDA Goed 27 km reg noord van Durban op die ou binnelandse pad is die dorpie Verulam geleë en ietwat suidwes daarvan die Bantoereservaat lnanda. Dit was hier waar die bekende Daniel Lindley in 1847 sy sendingpos gestig

LINDLEY SE SENDINGPOS, INANDA2025-09-25T10:56:31+02:00
25 09, 2025

DIE GRAF VAN J.S. KING

2025-09-25T10:54:55+02:00

DIE GRAF VAN J.S. KING Op die Bluff op ’n oop terrein is die graf van hierdie pionier geleë. Luitenant James Saunders King R.N. is in 1795 in Halifax, Nova Scotia, gebore en het op baie jeugdige leeftyd by die Royal

DIE GRAF VAN J.S. KING2025-09-25T10:54:55+02:00
25 09, 2025

DICK KING SE HUIS, ISIPINGO

2025-09-25T10:15:15+02:00

DICK KING SE HUIS, ISIPINGO Ongeveer vyf km uit Durban aan die Suidkuspad is Isipingo, tans ’n Indiërbuurt, geleë. Hier aan die regterkant van die pad is die eenvoudige huis van Richard (Dick) Philip King, waarin hy van 1850 tot sy

DICK KING SE HUIS, ISIPINGO2025-09-25T10:15:15+02:00
17 09, 2025

Resensie: Wolraad Woltemade 250 – Ter herdenking van sy heldedaad in 1773

2025-09-17T08:42:42+02:00

Resensie: Wolraad Woltemade 250 – Ter herdenking van sy heldedaad in 1773 Wolraad Woltemade 250 – Ter herdenking van sy heldedaad in 1773 Outeur en uitgewer: Marthinus van Bart Resensie deur: Etienne Hansen, geskiedenisnavorser by die FAK en Erfenisstigting Die tragiese verhaal van die sinking

Resensie: Wolraad Woltemade 250 – Ter herdenking van sy heldedaad in 17732025-09-17T08:42:42+02:00
Go to Top