FORT NAPIER
chrisnaag2025-09-30T07:52:58+02:00FORT NAPIER Vanaf ’n heuwel ten weste van Pietermaritzburg, aan die b0-ent van Kerkstraat, kyk Fort Napier oor die ganse dorp. Na die besetting van Port Natal deur Britse troepe in Mei 1842, het die Ou Fort aldaar die militêre hoofkwartier










