About Annelie du Toit

This author has not yet filled in any details.
So far Annelie du Toit has created 579 blog entries.
25 08, 2023

ADRIAAN VLOK (1937-2023)

2023-10-06T08:08:31+02:00

ADRIAAN VLOK (1937-2023) Adriaan Vlok was Suid-Afrika se minister van wet en orde in die laaste jare van apartheid. Adriaan Johannes Vlok is op 11 Desember 1937 in Sutherland in die Noord-Kaap gebore en het op ’n klein plasie naby die Oranjerivier grootgeword. Hy het

ADRIAAN VLOK (1937-2023)2023-10-06T08:08:31+02:00
25 08, 2023

IRENE VAN WYK (1965-2009)

2023-10-06T08:59:31+02:00

IRENE VAN WYK (1965-2009) Irene van Wyk was ’n Afrikaanse sangeres wat aanvanklik as popsangeres bekendheid verwerf het, maar mettertyd ook Afrikaanse musiek en kontemporêre Christelike musiek gesing het. Sy is op 24 September 1965 as Irene Coetzee in Germiston gebore en het in 1983

IRENE VAN WYK (1965-2009)2023-10-06T08:59:31+02:00
25 08, 2023

FRANZ MARX (1942-2021)

2023-10-06T08:50:37+02:00

FRANZ MARX (1942-2021) Die bekende akteur, draaiboekskrywer en televisie-en rolprentregisseur Franz Marx is op 26 September 2021 in die ouderdom van 79 jaar oorlede. Franz Marx is op 21 Maart 1942 gebore en het in 1968 sy debuut as akteur gemaak in die rolprent Jy

FRANZ MARX (1942-2021)2023-10-06T08:50:37+02:00
25 08, 2023

FRANCI SWANEPOEL (1972-2022)

2023-10-06T08:47:28+02:00

FRANCI SWANEPOEL (1972-2022) Franci Swanepoel was ’n bekende aktrise en televisiepersoonlikheid. Franci is op 24 Julie 1972 in Johannesburg gebore en was die dogter van die bekende radio-omroeper Nic Swanepoel en sy vrou Marida, een van die stigters van kykNET. Nic is in 1998 aan

FRANCI SWANEPOEL (1972-2022)2023-10-06T08:47:28+02:00
25 08, 2023

ELSA JOUBERT (1922-2020)

2023-10-06T08:44:20+02:00

ELSA JOUBERT (1922-2020) Die bekende Afrikaanse skrywer Elsa Joubert is op 14 Junie 2020 in die ouderdom van 97 jaar oorlede. Elsabe Antoinette Murray Joubert is op 19 Oktober 1922 in Paarl in die Wes-Kaap gebore; albei haar ouers was afstammelinge van die Franse Hugenote.

ELSA JOUBERT (1922-2020)2023-10-06T08:44:20+02:00
25 08, 2023

ELRIA WESSELS (1949-2021)

2023-10-06T08:41:15+02:00

ELRIA WESSELS (1949-2021) Die bekende historikus Elria Wessels, wat veral bekendheid verwerf het vir haar boeke oor die Anglo-Boereoorlog, is op 15 Oktober 2021 in die ouderdom van 72 jaar oorlede. Sy is op Dundee in KwaZulu-Natal gebore, en was ’n enigste kind. Sy het

ELRIA WESSELS (1949-2021)2023-10-06T08:41:15+02:00
25 08, 2023

ELIZE CAWOOD (1952-2020)

2023-10-06T08:36:30+02:00

ELIZE CAWOOD (1952-2020) Op 18 Julie 2020 het Suid-Afrika een van sy mees geliefde aktrises verloor toe Elize Cawood aan longkanker oorlede is. Elize is op 28 Junie 1952 gebore en het aan die Hoërskool Sentraal in Bloemfontein gematrikuleer voordat sy haar BA-graad aan die

ELIZE CAWOOD (1952-2020)2023-10-06T08:36:30+02:00
25 08, 2023

CORRIE SANDERS (1966-2012)

2023-10-06T08:33:25+02:00

CORRIE SANDERS (1966-2012) Corrie Sanders was ’n Suid-Afrikaanse bokser wat van 1989 tot 2008 professioneel deelgeneem het. HY is op 7 Januarie 1966 in Brits gebore en het in 1989 sy professionele debuut gemaak toe hy King Kong Dyubele op 2 April 1989 in die

CORRIE SANDERS (1966-2012)2023-10-06T08:33:25+02:00
18 08, 2023

INTERESSANTE INTERNASIONALE NALATENSKAPPE VAN DIE ANGLO-BOEREOORLOG

2023-08-20T10:25:55+02:00

INTERESSANTE INTERNASIONALE NALATENSKAPPE VAN DIE ANGLO-BOEREOORLOG Die Anglo-Boereoorlog (1899-1902) het wêreldwyd mense se verbeelding aangegryp. In sommige gevalle het buitelanders selfs hulle lot aan die kant van die Transvalers en Vrystaters teen die magtige Britse Imperiale Ryk kom ingooi. Vandag sien

INTERESSANTE INTERNASIONALE NALATENSKAPPE VAN DIE ANGLO-BOEREOORLOG2023-08-20T10:25:55+02:00
18 08, 2023

DIE “TAAL” IN HOSPITAAL …

2023-08-20T10:47:24+02:00

DIE “TAAL” IN HOSPITAAL ... In 2019 het AfriForum ’n peiling onderneem om te probeer bepaal hoe sterk mense oor die taal voel waarin hulle gesondheidsorg kry. AfriForum wou weet of ’n dokter of tandarts se taal byvoorbeeld sou bepaal of

DIE “TAAL” IN HOSPITAAL …2023-08-20T10:47:24+02:00
Go to Top