About Annelie du Toit

This author has not yet filled in any details.
So far Annelie du Toit has created 579 blog entries.
25 08, 2023

ALBERT HERTZOG (1899-1982)

2023-09-14T12:19:25+02:00

ALBERT HERTZOG (1899-1982) Dr. Albert Hertzog was ’n parlementslid en kabinetsminister wat die koms van televisie na Suid-Afrika jare lank gekeer het en die stigter van die Herstigte Nasionale Party was. Johannes Albertus Munnik Hertzog was die seun van die voormalige eerste minister, genl. JBM

ALBERT HERTZOG (1899-1982)2023-09-14T12:19:25+02:00
25 08, 2023

DANIE GERBER (1958-)

2023-10-06T07:59:33+02:00

DANIE GERBER (1958-) In 1980 het die wêreld vir die eerste keer kennis geneem van seker die beste buitesenter (nr. 13) wat nog ooit die Springbok-rugbytrui oor sy kop getrek het. Daniël Mattheus Gerber is op 14 April 1958 in die Oos-Kaapse dorp Despatch naby

DANIE GERBER (1958-)2023-10-06T07:59:33+02:00
25 08, 2023

DALENE MATTHEE (1938-2005)

2023-10-06T07:55:06+02:00

DALENE MATTHEE (1938-2005) Dalene Matthee was ’n Afrikaanse skrywer wat veral bekendheid verwerf het vir haar vier romans wat in die Knysna-bos afgespeel het. Dalena Scott is op 13 Oktober 1938 op Riversdal in die Wes-Kaap gebore en nadat sy in 1957 aan die Hoërskool

DALENE MATTHEE (1938-2005)2023-10-06T07:55:06+02:00
25 08, 2023

BROMLEY CAWOOD (1948-2021)

2023-10-06T07:52:06+02:00

BROMLEY CAWOOD (1948-2021) Ses maande na die afsterwe van die legendariese aktrise Elize Cawood se afsterwe is haar broer, Bromley, in die ouderdom van 72 jaar oorlede. Daar is min biografiese inligting oor hom bekend, behalwe dat hy op 12 Augustus 1948 gebore is. Volgens

BROMLEY CAWOOD (1948-2021)2023-10-06T07:52:06+02:00
25 08, 2023

BOET PRETORIUS (1937-)

2023-10-06T07:49:40+02:00

BOET PRETORIUS (1937-) Boet Pretorius is ’n bekende Suid-Afrikaanse musiekvervaardiger en -regisseur wat al saam met sommige van die bekendste name in die plaaslike musiekbedryf gewerk het. Willem Francois Pretorius is op 15 Desember 1937 in Johannesburg gebore en het aan die Hoërskool D.F. Malan

BOET PRETORIUS (1937-)2023-10-06T07:49:40+02:00
25 08, 2023

BERTIE REED (1943-2016)

2023-10-06T07:46:51+02:00

BERTIE REED (1943-2016) Bertie Reed was die eerste Suid-Afrikaanse seiljagvaarder wat drie keer alleen om die wêreld gevaar het. Stanley John Reed is op 19 Januarie 1943 in Port Elizabeth gebore en het in 1961 by die Suid-Afrikaanse Vloot aangesluit. Hy het begin seil terwyl

BERTIE REED (1943-2016)2023-10-06T07:46:51+02:00
25 08, 2023

ANTON GOOSEN (1946-)

2023-10-06T07:44:27+02:00

ANTON GOOSEN (1946-) Anton Goosen was die voorlooper van die Musiek en Liriekbeweging wat in 1979 ‘n rewolusie in Afrikaanse musiek veroorsaak het. Anton Lodewyk Goosen is op 5 Maart 1946 op Middelburg in die Oos-Kaap gebore. Nadat sy gesin na ’n kleinhoewe verhuis het,

ANTON GOOSEN (1946-)2023-10-06T07:44:27+02:00
25 08, 2023

BAREND DU PLESSIS (1940-)

2023-10-06T07:41:18+02:00

BAREND DU PLESSIS (1940-) Barend du Plessis is ’n voormalige Suid-Afrikaanse politikus, wat lid van die Nasionale Party was en as minister van finansies in die kabinette van twee president gedien het. Barend Jacobus du Plessis is op 19 Januarie 1940 in Johannesburg gebore en

BAREND DU PLESSIS (1940-)2023-10-06T07:41:18+02:00
25 08, 2023

ANDRIES TREURNICHT (1921-1993)

2023-10-06T07:22:13+02:00

ANDRIES TREURNICHT (1921-1993) Dr. Andries Petrus Treurnicht was die stigter van die Konserwatiewe Party (KP), wat in 1982 van die Nasionale Party (NP) afgestig het. Dr. Treurnicht is op 19 Februarie 1921 in Piketberg in die Noord-Kaap gebore en het aan die Universiteit van Stellenbosch

ANDRIES TREURNICHT (1921-1993)2023-10-06T07:22:13+02:00
25 08, 2023

ALWYN SCHLEBUSCH (1917-2008)

2023-10-06T07:15:09+02:00

ALWYN SCHLEBUSCH (1917-2008) Net een persoon het die amp van vise-staatspresident beklee terwyl die Nasionale Party aan bewind was. Alwyn Louis Schlebusch is op 16 September 1917 in Lady Grey in die Oos-Kaap gebore. Hy was in die 1940’s die burgemeester van die dorp Hennenman

ALWYN SCHLEBUSCH (1917-2008)2023-10-06T07:15:09+02:00
Go to Top