
PIETERMARITZBURG-KONSENTRASIEKAMP
Ligging: Commercialstraat begraafplaas, Chief Albert Luthuli straat
Koördinate: -29.6073753,30.3816023
Pietermaritzburg was een van die vroegste kampe wat in Augustus 1900 gestig is, om oorspronklik voorsiening te maak vir die Afrikaners van Noord-Natal wat hul huise verloor het in die vroeë aanvalle van die oorlog. Pietermaritzburg is ’n mooi stad en die kamp was goed geplaas, nie in die smerige deel van die vallei nie, maar teen die hoë hange na die noorde, wat baie koeler is. Die kamp is in Desember 1902 gesluit met ongeveer 238 sterftes
Klik hier om te sien of daar van jou familie hier begrawe is.