PORT ELIZABETH-KONSENTRASIEKAMP
Annelie du Toit2025-04-23T11:32:51+02:00PORT ELIZABETH-KONSENTRASIEKAMP Ligging: Tuin van Herinnering, Noord Einde begraafplaas, Patersonweg Koördinate: -33.9230836,25.6077018 Die kamp in Port Elizabeth het ontstaan kort ná die inval in die Vrystaat, as gevolg van ’n oorhaastige besluit deur die Britse leër, gekonfronteer met die probleem










