About Annelie du Toit

This author has not yet filled in any details.
So far Annelie du Toit has created 579 blog entries.
14 12, 2023

KRUGERSDORP-KONSENTRASIEKAMP

2024-02-23T10:44:41+02:00

KRUGERSDORP-KONSENTRASIEKAMP Ligging: Munisipale begraafplaas, Luipaardstraat Koördinate: -26.102,27.760083 Krugersdorp-kamp is eers laat opgerig – 15 April 1901. Emily Hobhouse het egter voorgestel dat daar reeds in Augustus 1900 ’n kernplek moet wees vir gesinne wat na Krugersdorp gebring is nadat hulle

KRUGERSDORP-KONSENTRASIEKAMP2024-02-23T10:44:41+02:00
14 12, 2023

KROONSTAD-KONSENTRASIEKAMP

2024-03-12T11:58:53+02:00

KROONSTAD-KONSENTRASIEKAMP Ligging: In die nywerheidsgebied, 10de straat Koördinate: -27.671694,27.20636 Hierdie kamp het bestaan van September 1900 tot Januarie 1903. Teen Maart 1901 was die kamp reeds besonder groot met meer as 2500 inwoners met net een medikus beskikbaar – maagkoors het

KROONSTAD-KONSENTRASIEKAMP2024-03-12T11:58:53+02:00
14 12, 2023

KLERKSDORP-KONSENTRASIEKAMP

2024-02-23T10:36:09+02:00

KLERKSDORP-KONSENTRASIEKAMP Ligging: Ou Munisipale begraafplaas op Spoorwegterrein Koördinate: -26.876804,26.669643 Hierdie kamp is in Januarie 1901 geopen. Die kamp was net suid van die dorp geleë en was netjies uitgelê in rye soos wat die Britte daarvan gehou het. Tot byna

KLERKSDORP-KONSENTRASIEKAMP2024-02-23T10:36:09+02:00
14 12, 2023

KIMBERLEY-KONSENTRASIEKAMP

2024-02-23T10:32:42+02:00

KIMBERLEY-KONSENTRASIEKAMP Ligging: Tuin van Herinnering, Hertzogplein, H.v. Long- en Blackstraat Koördinate: -28.7442023,24.7585348 Kimberley was ’n plat, warm stad, altyd tekort aan water en ongesond. Die kamp self, geleë op die eiendom van De Beers in Newton, aan die buitewyke van

KIMBERLEY-KONSENTRASIEKAMP2024-02-23T10:32:42+02:00
14 12, 2023

JACOBS

2025-04-23T10:56:52+02:00

JACOBS SIDING Ligging: Dudleystraat, Jacobs, Durban Koördinate: -29.930667,30.984972 Dit is buitengewoon moeilik om sommige van die Natalse kampe te beskryf aangesien baie van die rekords op ’n stadium deur die Natalse Argiefbewaarplek vernietig is. Boonop is Jacobs Siding-kamp gestig na

JACOBS2025-04-23T10:56:52+02:00
14 12, 2023

IRENE-KONSENTRASIEKAMP

2024-02-27T08:33:30+02:00

IRENE-KONSENTRASIEKAMP Ligging: Stopforthweg, Irene, Centurion Koördinate: -25.871389,28.220556 Hierdie kamp het bestaan van Desember 1900 tot Februarie 1903 (hoewel vrede op 31 Mei 1902 verklaar is) met ongeveer 1314 sterftes. Die “Irene Primary school” langs die kerkhof is in September 1901

IRENE-KONSENTRASIEKAMP2024-02-27T08:33:30+02:00
14 12, 2023

HOWICK-KONSENTRASIEKAMP

2025-04-29T10:12:52+02:00

HOWICK-KONSENTRASIEKAMP Ligging: Terrein van Umgeni-Instituut, Riverviewstraat Koördinate: -29.50075,30.230139 Die Natalse kampstelsel was ietwat anders as die Transvaalse en ORC-stelsels alhoewel die meerderheid van die gevangenes uit die Boererepublieke gekom het. Howick was een van die oudste kampe wat oorspronklik deur

HOWICK-KONSENTRASIEKAMP2025-04-29T10:12:52+02:00
14 12, 2023

HEILBRON-KONSENTRASIEKAMP

2024-02-27T08:35:55+02:00

HEILBRON-KONSENTRASIEKAMP Ligging: Munisipale begraafplaas, Hallstraat Koördinate: Die Heilbron-distrik het die ongemaklikheid van die Britse teenwoordigheid gevoel kort nadat die dorp op 7 Junie 1900 ingeneem is. Soos in Winburg, is leë huise deur die soldate geplunder en voedsel is ingeperk

HEILBRON-KONSENTRASIEKAMP2024-02-27T08:35:55+02:00
14 12, 2023

HEIDELBERG-KONSENTRASIEKAMP

2025-04-23T10:45:17+02:00

HEIDELBERG-KONSENTRASIEKAMP Ligging: Nuwe Munisipale begraafplaas, Jacobsstraat Koördinate: -26.4873451,28.3708676 Heidelberg was een van die oudste konsentrasiekampe en het dalk reeds in Oktober 1900 bestaan toe gesinne wat Boerekommando’s gehuisves het, in die dorp ingebring is. Daar was dalk ’n groot aantal

HEIDELBERG-KONSENTRASIEKAMP2025-04-23T10:45:17+02:00
14 12, 2023

HARRISMITH-KONSENTRASIEKAMP

2025-04-23T10:34:06+02:00

HARRISMITH-KONSENTRASIEKAMP Ligging: Munisipale begraafplaas Koördinate: Harrismith was een van die kleinste en mees onbeduidende konsentrasiekampe maar sy ligging, op die grens van Natal, het die kamp ’n unieke karakter gegee. Die dameskomitee het gemeen dat die kamp op ’n mooi

HARRISMITH-KONSENTRASIEKAMP2025-04-23T10:34:06+02:00
Go to Top