KOMMANDEURS EN GOEWERNEURS AAN DIE KAAP

Tydens die bewind van die Verenigde Oos-Indiese Kompanjie aan die Kaap is, tot 1691, ’n kommandeur as bevelvoerder van die Kaap aangestel. Vanaf 1691 is ’n goewerneur en vanaf 1792 ’n kommissaris-generaal as bevelvoerder aangestel.

1652–1662: Jan van Riebeeck (kommandeur)

1662–1666: Zacharias Wagenaer (kommandeur)

1666–1668: Cornelis van Quaelberg (kommandeur)

1668–1670: Jacob Borghorst (kommandeur)

1670–1671: Pieter Hackius (kommandeur)

1672–1672: Albert van Breugel (waarnemende kommandeur)

1672–1676: Isbrand Godske (goewerneur)

1676–1678: Johan Bax van Herenthals (goewerneur)

1678–1679: Hendrik Crudop (waarnemende goewerneur)

1679–1691: Simon van der Stel (kommandeur)

1691–1699: Simon van der Stel (goewerneur)

1699–1707: Willem Adriaan van der Stel (goewerneur)

1707–1708: Johannes Cornelis d’Ableing (waarnemende goewerneur)

1708–1711: Louis van Assenburgh (goewerneur)

1711–1714: Willem Helot (waarnemende goewerneur)

1714–1724: Maurits Pasques de Chavonnes (goewerneur)

1724–1727: Jan de la Fontaine (waarnemende goewerneur)

1727–1729: Pieter Gysbert van Noodt (goewerneur)

1729–1737: Jan de la Fontaine (waarnemende goewerneur)

1737–1737: Jan de la Fontaine (goewerneur)

1737–1737: Adriaan van Kervel (goewerneur)

1737–1739: Daniël van den Henghel (waarnemende goewerneur)

1739–1751: Hendrik Swellengrebel (goewerneur)

1751–1771: Ryk Tulbagh (goewerneur)

1771–1772: Joachim van Plettenberg (waarnemende goewerneur)

1772-1772: Pieter Reede van Oudtshoorn (aangestel maar sterf ter see onderweg)

1772–1774: Joachim van Plettenberg (waarnemende goewerneur)

1774–1785: Joachim van Plettenberg (goewerneur)

1785–1791: Cornelis Jacob van de Graaff (goewerneur)

1791–1792: Johannes Izaac Rhenius (waarnemende goewerneur)

1792–1793: Hervormingskommissie: Sebastiaan Cornelis Nederburgh en Simon Hendrik Frijkenius (kommissaris-generaals)

1793–1795: Abraham Josias Sluysken (kommissaris-generaal)

1803–1804: Jacob Abraham de Mist (kommissaris-generaal)

1803–1806: Jan Willem Janssens (goewerneur-generaal)